Rata > Webinars > Upcoming Webinars

Tema : Trauma… Wat moet ek weet?

 

Trauma is nie net ‘n emosionele ervaring nie, maar het ook ‘n verreikende invloed op ons fisiese welsyn en verhoudingswêreld. Die impak van trauma wat nie aangespreek word nie, dien ‘n dubbele hou toe wat ‘n aaneenlopende rippel effek in die individu se toekoms meebring. Kom kuier saam met ons vir ‘n bespreking oor hierdie kritiese aspek van menswees.

Registreer hier

Trauma… Wat moet ek weet?