Skip to main content

Rata Social Services NPC

Rata Maatskaplike Dienste ontvang jaarliks ondersteuning van Die Kinderfonds om getraumatiseerde kinders te assesseer en die nodige hulp te bied.

Om vir hierdie fondse te kwalifiseer, moet Rata deelneem aan Die Kinderfonds se kaartjieverkope‑kompetisie. Elke kaartjie wat verkoop word, help om nog ’n kind se lewe te verander.

Koop jou kaartjie(s) by jou naaste Rata kantoor. Hulle help graag.
Kantoorlys hier:  https://rata.org.za/contact/

Saam bou ons veiliger toekoms vir kinders.