Statement from the Executive Committee regarding Covid-19

[vc_row][vc_column width=”2/3″][vc_column_text]16 MARCH 2020 In light of the address by the President on Sunday, 15 March 2020, the Executive Committee of the Board of Rata states the following: Personnel need to be proactive and identify high risk situations.  It is important not to create panic.  Personal actions: refrain from physical contact as far as possible. […]

DRIVE FOR A CHILD

DRIVE FOR A CHILD is a project of Plesion NPC and Rata Social Services, aimed to protect children from all forms of abuse.

Beeldkinderfonds

Beeldkinderfonds kaartjie nou beskikbaar by jou naaste Rata kantoor. Rata ontvang R25-00 van elke kaartjie wat ons verkoop en jy staan n kans om n nuwe motot te wen!!

Spesiale Deurkollekte

Deel van Kinderbeskermings week is ‘n spesiale deurkollekte op Sondag 2 Junie 2019 ten gunste van Rata Maatskaplike dienste.

RAISE UP A CHILD

[vc_row][vc_column][vc_column_text]Die NHK Randburg bied ‘n werkswinkel vir ouers wat hulle kinders spesifiek binne bybelse riglyne wil grootmaak – Raise up a Child – A biblical portrait of parenting. Die aanbieders is Cila en Julian du Plessis. Díé besonderse paartjie bied al vir jare die kursus aan by skole in Johannesburg en onder andere The King’s […]

Wen ‘n Boskaravaan : Kaartjie verkooppunte

Kaartjies vir die Boskaravaan kompetisie is by die volgende Rata kantore asook NH Gemeentes beskikbaar. Kontak jou naaste persoon vir jou geleentheid om hierdie Boskaravaan te wen vir slegs R20-00. RATA Pretoria kantoor   Esmeralda De Jager 0739307875 pretoria@rata.org.za RATA Nylstroom Engela Bolton 0147173594 nylstroom@rata.org.za  RATA Vanderbijlpark Ds Errol Sheppard 0834556922  eroll.shep@telkomsa.net NH Eikenhof Dr Willie […]