Om 13h10 vandag sal Petra Oberholzer, maatskaplike werker by RATA Sedibeng op Radio 90.6 Stereo gesels oor RATA se betrokkenheid by Kinderbeskermingsweek. Die spesifieke dienste om kinders te beskerm en om ouers te bemagtig word bespreek.