[vc_row][vc_column][vc_column_text]

Die Kersete van Rata Brakpan is ‘n jaarlikse geleentheid wat in samewerking met die verskillende kerke in Brakpan en Springs aangebied word. Die verskillende gemeentes aanvaar verantwoordelikheid vir die ete en elke gemeente het ook vrywilligers gestuur wat kom help het met die voorbereiding.

Hierdie jaar se Kersete was nie ‘n aansit soos in die verlede nie. Nadat almal uit die Woord bedien is, het elkeen ‘n wegneem ete ontvang. Omdat baie van die mense graag hulle ete met iemand by die huis wil gaan deel, het ons dit goed gedink om dit ‘n wegneem ete te maak. Ongeveer 100 etes is uitgedeel.

Dankie vir almal deel is van Rata Brakpan.  Dankie vir die personeel en die vrywilligers  Dankie vir ‘n entoesiastiese span wat Rata Brakpan op ‘n wenpad geplaas.

[/vc_column_text][vc_facebook][vc_tweetmeme][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column]

[/vc_column][/vc_row]