edf

Die skryfbehoefte pakkies is verpak en het die eerste leerlinge reeds vandag hul pakkies kom afhaal.  Ons beste wense vir 2019 se skooljaar aan al die leerders in pleegsorg, aan wie ons pleegsorg toesigdienste lewer.

[vc_row][vc_column][vc_column_text]Ons ondersteun graag families en daarom is ons reeds besig om die skryfbehoefte pakkies vir 18 leerlinge, van Gr R tot Gr 12, te pak vir die 2019 skooljaar.  Die skryfbehoeftes vir Gr R tot Gr 2 is volgens die voorgeskrewe lys soos van betrokke skole ontvang.  Die Gr 1 leerlinge ontvang ook ‘n “Lig vir ‘n Kind” skooltassie saam met hul skryfbehoeftes.  Tans kort ons steeds 5 skooltassies en sal ons donasies vir skooltassies verwelkom.  Die koste vir ‘n “Lig vir ‘n Kind” tassie is R330.[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_empty_space][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][mkd_button size=”” type=”” hover_type=”” target=”_self” icon_pack=”” font_weight=”” text=”Skenk hier vir n Tassie” link=”http://plesion.org.za/product/skooltassieprojek/”][/vc_column][/vc_row]