[vc_row][vc_column width=”1/2″][vc_column_text]Support and CARE  for those subject to ABUSE  and VIOLENCE

Rata Social Services works ceasessly to protect children against all forms of violence, abuse and neglect.

Your support to Rata in this way, helps to stop violence and abuse towards children and ensures their safety.  Every entry and donation makes a difference in their lives.

Funding for organizations doing this crucial work has declined over the last few years, whilst the need for services have kept on growing.  Rata Social Services needs your help to make sure we continue with support to those in our society who are defenceless and do not have a voice.  We deliver statutory services relating to child protection, support destitute families and children and also present community upliftment programmes to strengthen the socio-economic fibre of our society, creating a healthier enviroment for all.

Our competition to win a Datsun GO is in aid of the work that we do.  Your support will make a big difference, not only to assist us finanially, but also to let us know that you care for those less fortunate and for the people who dedicate their lives to this work.  The final draw was postponed due to the lockdown and will take place on 20 November 2020.

Thank you so much to everyone who supported us.  The true winners of the completition are the children and communities where we provide services.  Each person who bought a ticket, makes a difference in their lives.  Please contact info@rata.org.za for enquiries.

 

 

Annelle Flanagan

Administrative Manager, RATA SOCIAL SERVICES

Tel: +27 (0) 12 543 0234 / 0446[/vc_column_text][/vc_column][vc_column width=”1/2″][vc_column_text]

Ondersteuning en SORG  vir die wie lei onder MISBRUIK en GEWELD

Rata Maatskaplike Dienste werk sonder ophou om kinders teen alle vorme van geweld, misbruik en verwaarlosing te beskerm.

Jou ondersteuning aan Rata op hierdie wyse, help om geweld en misbruik van kinders te beveg en hul veiligheid te verseker.  Elke inskrywing maak ’n verskil in hul lewens.

Befondsing vir organisasies wie die kritiese werk van kinderbeskerming verrig het afgeneem die afgelope paar jaar, terwyl die behoefte vir dienste aanhou groei het.  Rata Maatskaplike Dienste het u hulp nodig om seker te maak dat ons werk voortgaan, om noodsaaklike dienste te lewer aan die weerlose kinders sonder ‘n stem in ons gemeenskappe.  Ons voorsien statutêre dienste vir kinderbeskerming, ondersteun behoeftige gesinne en bied ook gemeenskapsontwikkelingsprogramme aan om die sosio-ekonomiese samestelling te versterk en sodoende ‘n gesonder omgewing vir almal te skep. 

Ons kompetisie om ‘n Datsun Go te wen, is ter ondersteuning van die werk wat ons doen.  U ondersteuning maak ‘n groot verskil, nie net om ons werk finansieel te ondersteun nie, maar ook om ons te verseker dat u omgee vir die weerloses en die mense wie hul lewens wy aan hierdie diens.  Die  finale trekking is uitgestel weens die grendeltyd en word gehou op 20 November 2020.

Baie dankie aan almal wie ons getrou ondersteun het.  Die ware wenners van die kompetisie is die kinders en gemeenskappe waar ons dienste lewer.  Elkeen wie ‘n kaartjie gekoop het, maak ‘n verskil in hulle lewens. Kontak asseblief info@rata.org.za vir navrae.

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]