[vc_row][vc_column][vc_column_text]Onderwysers by die grondslagfase klassies by die Laerskool het elk n plakkat van My Lyfie se reels gekry om leerders te bemagtig.

Dankie vir die hulp met die druk van ons inkleurboeke vir Kinderbeskermingsweek. Die superveilige inkleurboeke is gedutende die week afgegee by kleuterskole vir die Gr R kleuters.[/vc_column_text][vc_empty_space][vc_gallery type=”image_grid” images=”15492,15493″ img_size=”large”][/vc_column][/vc_row]