Nylstroom office celebrated Rata’s 70th birthday at their marketing function on 21 February 2018. The office is
in an old pastorie and the building enhanced the “Vintage” theme for the evening. Members from the office committee helped with the décor and Rata supporters from the past, present and future were invited to share in the celebrations. Op 21 Februarie het Nysltroom ‘n bemarkingsfunksie gehou en ook Rata se 70ste verjaardag gevier. Die Nylstroom kantore is in die ou pastorie en die gebou het hom uitstekend geleen tot die “Vintage” tema vir die aand. Kantoorkomitee lede het Rata personeel bygestaan met die dekor en gaste was onder meer Rata ondersteuners van die verlede, hede en toekoms. Die ongeveer veertig gaste het ‘n heerlike aand geniet.