Danie Steenkamp & Henrik van Heerden van Centre of Hope, het met die leerders van Hoërskool Nylstroom oor die gevolge van dwelm misbruik kom gesels. Hul is positief deur die onderwysers en leerders ontvang.