Corlie Bosman van Rata het op 10 September 2018 die Kinderbeskermings kenteken vir die Hoep-Hoep Voortrekkerspan van Kranskop kommando suksesvol aangebied. Elk penkop en drawwertjie het ook My Superveilige inkleurboek van Rata ontvang