Ds Gerhard Stoltz het op 19 April insiggewende opleiding aangebied vir Rata direksie- en   bestuurslede. Daar is uit die boks uit gedink en verskeie voorstelle is gemaak oor hoe die verskeie afdelings van Rata mekaar kan ondersteun om ons toekomsvisie tot stand te bring.

Rev Gerhard Stolz presented an inspiring training session for Rata’s board and management team. Out of the box thinking was prevalent and various suggestions were made on ways in which Rata’s various divisions can support each other to realise our vision for the future.