Rata > Articles posted by Lisa-Mari Prinsloo

Kersfunksie 2018

[gallery columns="4" size="full" ids="14588,14587,14586,14585,14584,14582,14583,14581,14574,14576,14577,14573,14572,14571,14570,14568"][vc_row][vc_column][vc_column_text]Op Dinsdag 4 Desember het RATA Sedibeng se  kantoor van bedrywigheid gewemel. Kersboom 2018 het aangebreek. Geskenke voor in die saal staan reg om uitgedeel te word. In die kombuis werkskaf almal en die cupcakes laat almal se mond water. Na registrasie voltooi...