Rata > Articles posted by Andries Pretorius (Page 7)

Ter afsluiting

‘n Koerantberig deur Sonja Smit van ons Secunda Kantoor oor Voedselnood Dit is ‘n yskoue dag met ‘n ligte reënbui. Ek is in my kantoor besig om hofverslae te skryf toe die voordeurklokkie lui. Ek staan op en druk die knoppie vir die deur om oop te...

Bestuursopleiding

Ds Gerhard Stoltz het op 19 April insiggewende opleiding aangebied vir Rata direksie- en   bestuurslede. Daar is uit die boks uit gedink en verskeie voorstelle is gemaak oor hoe die verskeie afdelings van Rata mekaar kan ondersteun om ons toekomsvisie tot stand te bring. Rev Gerhard...