So aan die einde van die jaar is dit ook goed om skoon te maak en plek te maak vir ‘n nuwe blaadjie.  Op ‘n reënerige dag het ons die argief aangedurf en die kliënte lêers wat hul argief rak leeftyd bereik het, uitgehaal om vernietig te word.  Statutêre lêers word vir tien jaar in die argief gehou, waarna dit vernietig word

 

Leêrs vir vernietiging en Nylstroom argief