Wen n Boskaravaan

R20.00

Wen die nuutste toevoeging tot die Wildebeest reeks Boswaens en Boskaravane vir slegs R20-00. Die Serengeti boskaravaan is aan die einde van 2017 ontwerp en produksie het in 2018 begin. Die waarde van die prys is R180 000-00. In minder as 2 minute is die wa gereed.

Description

Kompetisie Reëls, Terme en Voorwaardes:

– Geen individu of instansie mag deelneem aan die kompetisie wat direk deel is van die organisering van die kompetisie nie;

– Alle beslissings is finaal en geen korrespondensie sal gevoer word nie;

– Pryse mag nie vir kontant omgeruil word nie;

– Finaliste sal uit elke pakket wat verkoop word getrek word deur onafhanklike persone op afsonderlike geleenthede en sal telefonies in kennis gestel word op 8 Februarie 2019;

– Die finale trekking van die wenner en oorhandiging van die boswa sal 8 Maart 2019 plaasvind waarheen alle finaliste genooi sal word om die trekking by te woon;  Die plek van trekking sal nog bevestig word;

Competition Rules, Terms and Conditions:

– No persons or institutions directly involved with organising the competition are allowed to participate ;

– All decisions are final and no correspondence will be entered into;

– Prizes may not be exchanged for cash;

– Finalists will be drawn from each packet sold, by independent individuals on separate occasions and will be notified telephonically on 8 February 2019;

– The final draw of the winner and handover of the Bushwagon will take place on 8 March 2019 whereto all the finalists will be invited to to attend the  drawing;  The venue to be announced;