Rata Pretoria kantoor bedank almal hartlik vir julle bydrae tot die Gesinspretdag.  Sonder julle hulp en donasies sou die dag nie moontlike en so ‘n groot sukses gewees het nie.

Die terugvoer wat ons vanaf ons kliënte ontvang het was ongelooflik. Aan die kinder gesiggies kon mens waarneem dat hulle sommer gestraal het van pure plesier.  Tydens Saterdag se verrigtinge kon ons 323 van ons kliënte betrek en was ons bevoorreg dat 62 vrywilligers ons gehelp het om die dag aan te pak en deur te voer.

Dra asseblief ons opregte dank oor aan elke individu asook lidmate wat die dag moontlik gemaak het.

Ons daarna uit om volgende jaar weer met julle saam te werk.