Nuwe Motors
Rata se Rekenmeester, Danie Booysen, was die bevoorregte persoon om ons nuwe voertuie in besit te neem gedurende Mei. Ons wil graag ons opregte waardering uitspreek aan Ds Jaco Vogel vir al sy hulp en geduld om te verseker dat ons voertuie afgelewer word.

New Vehicles
It was with great excitement that our Accountant, Danie Booysen, received three new vehicles during May. A big thank you to Rev Jaco Vogel for all his effort and patience in ensuring that they are delivered in good order.