Rata Lydenburg, represented by Ethresia van Staden and Bread of Life Rehab in Sabie were invited to celebrate Human Rights day with the community at Skhila Secondary school. The event was attended by members of the community, including five hundred children from grade 8 to 12. This was the ideal opportunity to create awareness about drug abuse, a subject that is very relevant in schools. Rata has forged a positive relationship with Mr Khoza, the youth trainer from Kohin. He is responsible for the welfare of Skhile learners and invited Rata to take part in the event. Rata wants to thank Skhila Secondary school for the sound system, microphone and music. Teachers and children all benefited whilst listening and participating in the activities presented by the Bread of Life team.

 

Rata Lydenburg, verteenwoordig deur Ethresia van Staden en Bread of Life Rehab in Sabie is genooi na Menseregtedag feesvieringe op 27 Maart 2018 saam met die gemeenskap by Skhila Sekondêre skool. Vyfhonderd kinders van graad 8 tot 12 het die dag bygewoon en die geleenheid is gebruik om bewustheid te skep oor dwelm misbruik, ‘n onderwerp wat baie relevant is by skole. Rata het ‘n positiewe verhouding opgebou met Mnr Khoza, jeugafrigter van Kohin, wie verantwoordelik is vir die welsyn van Skhila leerders en Rata uitgenooi het vir die dag. Rata waardeer die bydrae van Skhila Sekondêre skool, wat die klankstelsel, mikrofoon en musiek voorsien het. Leerders en onderwysers het baat gevind by die aanbieding terwyl hul geluister en deelgeneem het aan die aktiwiteite aangebied deur die Bread of Life span.