Rata > Lydenburg  > Maatskaplike Werkersdag

Maatskaplike Werkersdag

Rata Lydenburg is baie dankbaar teenoor twee mammas, Izette en Fiona, wie eetgoed kantoor toe gebring het om Maatskaplike Werkersdag te vier. Die blyk van waardering het gewys dat Rata personeel se harde werk om ‘n verskil in die gemeenskap te maak, wel raakgesien word. Personnel from Rata Lydenburg were surprised by two moms from the community, Izette and Fiona, who brought snacks to the office to celebrate Social Workers Day. This gesture of appreciation showed that Rata’s work to make a difference in the community is noticed.

Andries Pretorius