Rata > Lydenburg  > Rata Lydenburg Vrouedag Viering

Rata Lydenburg Vrouedag Viering

Op 8 Augustus 2018 het Rata Lydenburg Vrouedag gevier. 15 dames van die plaaslike gemeenskap was genooi na Purple Gecko gastehuis vir ‘n dames ontbyt. Hierdie is rolspelers wat Rata altyd bystaan.

Ons bedank graag elkeen van hierdie dames vir hulle volgehoue hulp en bystand aan die personeel van die Rata Lydenburg kantoor.

Andries Pretorius